Eat me ?
Drink me?
Read me?
ALICE IN WONDERLAND POP UP
So hierdie is my Alice in Wonderland inspired pop-up. Wat ek gebruik het:
- Karton & gewone papier
- Sker en Pritt
- Double Sided Tape
- Cellotape
- Inkleurpotlode
- Fineliner en swart pen
- Cupcake papiertjies vir Alice se rokkie
- 'n Klein pakkie speelkaarte
Dis eintlik 'n baie maklike struktuur wat ek gebruik het om die 'berg' te laat opstaan. Verder het ek net my verbeelding gebruik en mal gegaan met kleur en idees. Hier is 'n paar beplanning en nabyskoot foto's van hierdie klein projek.
You're all completely bonkers. But let me tell you a secret. All the best people are - Alice.
No comments:
Post a Comment